Elandsrus Country Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfontein Farm, Three Sisters, 7070, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Elandsrus Country Lodge is in die Drie Susters-omgewing geleë, 'n bekende landmerk vir diegene wat tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1 reis. Al is Elandsfontein 'n skaapplaas, speel dit ook gasheer aan gaste wat graag in die pragtige omgewing wil bly, wat net die Karoo kan bied.
Die lodge het 5 en suite-slaapkamers met tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers en verwarmers. Daar is 'n groot vermaakarea, gemeenskaplike selfsorggeriewe en 3 braai-areas. Vir diegene wat egte Karoo gasvryheid en tuisgemaakte etes op die proef wil stel, word aandete en ontbyt in die eetkamer van die plaashuis bedien. Aandetes moet vooraf bestel word.
Die plaas bied volop voëllewe, klein wildsbokke, verskeie voetslaanpaaie, ’n diverse plantegroep en die rustige geluide van die natuur.
Gaste kan sterrekyk op die donker Karoo-aande geniet en heerlik rus om gehalte-beddens. Kom en geniet ’n ware Karoo-ervaring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 218
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Elandsfontein Farm, Three Sisters, 7070, Wes-Kaap
- Gaste dink Elandsrus Country Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfontein Farm, Three Sisters, 7070, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang