Successfully reported

@ 9 Protea

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good. Very nice and safe. Had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Great. Baie lekker gebly. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig, stil, skoon, pragtig. Ons het so lekker gekuier, sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pleasant. Pleasant, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik. Baie lekker! Veilige parkering en eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik. Baie lekker plek, sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Dankie, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Uitstekend, kan nie beter waarde vir jou geld kry nie. Die plekkie het alles wat jy nodig het en gee meer as wat jy verwag. Uitstekende kliënte diens. Beste waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dca F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Netjiese en toerusting woonstel. Die woonstel was baie netjies en goed toegerus. Tot 'n lugbraaier. Motortafdak. Televisie en WiFi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sien vakansie op sy beste. Heerlik geslaap, gerus en ontspan. Braai in lapa was lekker rustig. Strande is pragtig. Die eienaar het aan alles gedink om ons tyd gesellig te maak. WiFi was goed genoeg om 'n daggie online te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Protea Street, Boggoms Bay, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc91d8ff7fe7acdd3766bd2baebb7e2051b1201572c7b33c94ccde81a4bc86bb84d95749e988ada8ba80721ceb6e65fdf995b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 9 Protea Street Boggoms Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2649233871 21.909431579346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang