Successfully reported
+14

@ 9 Protea

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Protea Street, Boggoms Bay, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@ 9 Protea is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom, in Boggomsbaai, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf of dit nou vir sakereise of ontspanningsreise is.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n etenstafel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n skaduryke tuinarea met 'n buitebraai-area en buitemeubels, asook parkeerplek van die straat af. Dié eiendom is sowat 450 m van die strand af en 29 km van Mosselbaai af waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charles S
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Very nice and safe. Had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Michelle L
5.0
Great. Baie lekker gebly. Alles was perfek.
Aug 2025
Gerda A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil, skoon, pragtig. Ons het so lekker gekuier, sal definitief weer teruggaan.
Jul 2025
Adelia L
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Pleasant, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Wilna S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker! Veilige parkering en eenheid.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Protea Street, Boggoms Bay, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ 9 Protea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Protea Street, Boggoms Bay, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc91d8ff7fe7acdd3766bd2baebb7e2051b1201572c7b33c94ccde81a4bc86bb84d95749e988ada8ba80721ceb6e65fdf995b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 9 Protea Street Boggoms Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2649233871 21.909431579346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang