Belurana Victoria Manor
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 30 Jul 2025 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Coetzee Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 100R880 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë in 'n stil, luukse area van Upington, is Belurana 'n lieflike Victoriaanse gastehuis met ouwêreldse sjarme. Ons bied uitstaande verblyf in luukse en suite-kamers, veilige parkeerplek, 'n swembad, braai-area en vele meer. Ons is ook trots op vriendelike, persoonlike, dog professionele diens.
Belurana Victoria Manor bied ook veilige parkeerplek, 'n kaggel, faksgeriewe, kamerdiens, wasgoeddienste, kredietkaartgeriewe, pendeldiens en volledig toegeruste kombuis met mikrogolf en skottelgoedwasser. Dit is die ideale oornagplek vir sakereisigers en vakansiegangers. Belurana Victoria Manor bied bekostigbare luukse verblyf in enkel- of dubbelslaapkamers wat almal 'n TV met DStv en en suite-badkamers het. Gratis WiFi is beskikbaar by die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 25 Coetzee Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Belurana Victoria Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Coetzee Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang