Carey 43
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 15 Nov 2025.
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 43 Carey Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R750R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Carey 43 is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word wat in Bothaville geleë is en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings.
Verblyf by Carey 43 bestaan uit 5 kamers wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is toegerus met 'n dubbelbed en en suite-stort.  Al die kamers het 'n privaat ingang, gratis WiFi, 'n TV, asook tee- en koffiemaakgeriewe.  3 van die 5 kamers het lugversorging.
Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad en 'n lapa met 'n gasbraai binne en vuurbraai buite en 'n veerpyltjiebord en tafeltennistafel vir vermaak. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.
Carey 43 is naby die sakekern, 'n paar winkels en restaurante, die hospitaal en ander geriewe.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 43 Carey Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Carey 43 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 43 Carey Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang