Successfully reported
+60

Carey 43

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 15 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Carey Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Carey 43 is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word wat in Bothaville geleë is en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Carey 43 bestaan uit 5 kamers wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is toegerus met 'n dubbelbed en en suite-stort. Al die kamers het 'n privaat ingang, gratis WiFi, 'n TV, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 3 van die 5 kamers het lugversorging.

Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad en 'n lapa met 'n gasbraai binne en vuurbraai buite en 'n veerpyltjiebord en tafeltennistafel vir vermaak. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.

Carey 43 is naby die sakekern, 'n paar winkels en restaurante, die hospitaal en ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan L
Saam met vriende
5.0
Baie nice mense sal enige dag aanbeveel. Plek is skoon en netjies. Sien sterre.
Feb 2025
Marco L
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Very friendly host. Accommodation excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Makonka T
5.0
Fantastic. It was beautiful. The owner is very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Jo-anne C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Bederf met 'n groot plaasontbyt. Eienaars doen werklik moeite. Vir seker. Eienaars baie gasvry.
Mei 2024
Fanus N
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, veilige verblyf met alles wat nodig is. Baie lekker gebly. Gasheer en vrou is aangename mense wat ekstra moeite doen.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 43 Carey Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink Carey 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Carey Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbecca6d7215cd6b8762586886a377018f6d6c97424f4b40212dbfdbeec59e90f621e15864b932f08b802486a51a7e7baa6af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 43 Carey Street Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.383766734461 26.615120172501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang