Successfully reported
+22

@ Durrant

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Durrant Avenue, Pierre van Ryneveld Park Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Durrant is in Centurion, Pretoria en bied selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na rustige verblyf.

Verblyf is beskikbaar in 4 pragtige eenhede, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het lugversorging, gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos haardroërs, satelliet-TV's, lessenaars en tee- en koffiemaakgeriewe. Netflix en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Boonop het gaste toegang tot veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke, 'n gemeenskaplike buitebraai en swembadarea asook tuinmeubels buite. Gaste wat buitemuurse aktiwiteite soek, is naby natuurreservate, winkels en restaurante in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 13 Durrant Avenue, Pierre van Ryneveld Park Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Gaste dink @ Durrant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Durrant Avenue, Pierre van Ryneveld Park Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA966302b22cf3d5d01e95d4a61a4751279b3b4c9059e5680efceed0bc76de63af1c1f57f39a8281c20ba505bba206143e5c3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13 Durrant Avenue Pierre van Ryneveld Park Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8302012 28.2352383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang