@ JayRose
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Mont Aux Sources Avenue, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@JayRose is 'n knus huis in Carters Glen, Kimberley, wat gemaklike oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe bied. Hierdie eiendom is geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die huis bestaan uit 2 kamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stort en 'n klein kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Albei kamers het lugversorging en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige gedeelde parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Mukesha Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Mont Aux Sources Avenue, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Mont Aux Sources Avenue, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang