@ Mango's
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
@ Mango's is in Beaufort-Wes in die Wes-Kaap, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaaroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Karoo Nasionale Park, Dr. Chris Barnard Museum en die Spinwiel Antique Shop and Village Museum. Dit is die ideale wegbreekplek weg van die bedrywige stadslewe.
Verblyf word gebied in 9 eenhede. Daar is 8 eenhede met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl een eenheid 'n badkamer met 'n stort en bad, en sy eie privaat ingang het.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en ’n braai-area in. Daar is 'n rugsteunstelsel wat die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag sal aanhou. Slegs die muurproppe sal nie werk nie.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit perdry, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, voëlkyk, wildritte, begeleide staptoere en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle-Storm Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 664
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Mango's het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang