@ Barnard 6
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Barnard Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@Barnard 6 is 'n enkelwoonstel in die hartjie van Potchefstroom. Dit is geleë in 'n stil deel van die dorp, maar tog naby winkels, restaurante, dokters en hospitale.
Hierdie selfsorgwoonstel is ideaal vir 2 gaste en 1 kind, en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind, 'n eetarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die eenheid sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n eenplaatstoof, 'n ketel, eetgerei en breekware. Gratis koffie, tee, suiker en drinkwater word voorsien met aankoms. Braaigeriewe en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
@Mosaic 6 bied parkering agter sekuriteitshekke op die perseel. Plaaslike besienswaardighede in die omgewing sluit in natuurreservate en parke, museums, historiese landmerke, nasionale monumente, verskeie voedselmarkte oor die naweek, winkelsentrums en allerhande buitelugaktiwiteite.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Barnard Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink @ Barnard 6 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Barnard Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang