Successfully reported
+35

@ The Bend Selfsorg Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8A The Bend Avenue, Renosterspruit, Bloemfontein, 9326, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@ The Bend Selfsorg Gastehuis is op die eienaar se perseel in Bloemfontein geleë. Die dorp spog met 'n oorvloed historiese-, kulturele- en natuurlike besienswaardighede en is dus perfek vir 'n vakansie. Die perseel is naby hospitale en die lughawe.

Verblyf word in 'n tweeslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 4 gaste gebied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die eenheid het ook 'n TV, gratis WiFi, braaigeriewe en toegang tot 'n tuin.

Besienswaardighede in die area sluit die Bloemfonteindieretuin, die Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese besienswaardighede en die Bloemfontein Gholfklub in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Catherine M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, friendly and worth the money. Thank you so much for granting us the opportunity to make monthly payments. Our stay was amazing...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jacky B
Gesin met tieners
5.0
Baie oulik en rustigheid. Ja, baie oulike plekkie. Alles is daar. Gasvrye mense.
Apr 2025
Tessa W
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. We only stayed for one night, but the place was very spacious and clean. I will definitely stay there again if I'm ever in Blo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jan V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie lekker! Ek sal vir seker weer daar bly!
Mrt 2024
Zelda K
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker en rustig. Almal vriendelik. Baie lekker gebly en die stilte geniet.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 8A The Bend Avenue, Renosterspruit, Bloemfontein, 9326, Vrystaat
  • Gaste dink @ The Bend Selfsorg Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8A The Bend Avenue, Renosterspruit, Bloemfontein, 9326, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad0972141727f0a052d2913fe6c0f2a21fba9cbc591bd772ecf09ec3b0edfd0cb521888fb3e75d985b8fd7bd7301691a663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 8A The Bend Avenue Renosterspruit 9326 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.080123035205 26.342928201836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang