@theBlueHouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Fynbos Street, Stormsriver Village, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ The Blue House is in die hartjie van Tsitsikamma. Dit bied 'n uitsig op die berge, oor die inheemse bos en die groot tuin. Dit is die ideale rustige wegbreek.
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n klein etenstafel met 2 stoele en die kombuisie het 'n yskassie en mikrogolf.
Die skuifeure lei na die privaat dek met stoele, 'n tafel en sambreel. Daar is 'n tuin en 'n vuurput.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Fynbos Street, Stormsriver Village, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink @theBlueHouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Fynbos Street, Stormsriver Village, 6308, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang