@ The Swallows
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Amatis Street, Mokopane, 0600, Limpopo
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@ The Swallows is 'n bekoorlike gastehuis in 'n stil woonbuurt in Mokopane. Die dorp is in die Waterberg-streek geleë, 'n betowerende landskap met grootliks onontdekte uitsigte op die berge, diep klowe, antieke rotskuns, helder strome en rollende grasvlaktes wat ryk is aan inheemse plantlewe, voëllewe en wilde diere, wat die Groot Vyf insluit.
Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 3 slaapkamers met privaat ingange en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Enkeltariewe is ook beskikbaar. Die slaapkamers het lugversorging en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort. Die kamers is ook met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, WiFi en 'n TV met DStv toegerus.
Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.
Die Waterberge is 'n gewilde safari-bestemming met 'n verskeidenheid wildreservate wat aan alle behoeftes voorsien en in meeste begrotings pas. Ander doendinge sluit gholf, visvang en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 13 Amatis Street, Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink @ The Swallows het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Amatis Street, Mokopane, 0600, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang