@ The Villa
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 26 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Kenneth Kaunda Road, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
-
Vanaf
R1 580R1 422 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
@ The Villa is 'n luukse gastehuis wat in Bloemfontein, Vrystaat geleë is en gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers bied. Die omgewing en parkeerplek is veilig en gaste kan met 'n geruste hart kom kuier.
Dié gastehuis bied 8 luukse kamers met en suite-badkamers en goeie geriewe, soos lugversorging, haardroërs, kluise, yskassies, glase, ysbakkies en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode in al die kamers en elke kamer het 'n patio met 'n uitsig oor die tropiese tuin en kristalhelder swembad. Gratis WiFi is beskikbaar. Let wat dat rook in die kamers verbode is. One is troeteldiervriendelik, laat weet ons tydens bespreking indien jy troeteldiere gaan saambring.
@ The Villa is slegs 4 km van die N1 af en bied maklike toegang tot die Universiteit van die Vrystaat, hospitale, konferensiesentrums, die lughawe, restaurante, die middestad en malls. Die verblyf is ook 300 m vanaf die nuut opgeknapte Northridge Mall met verskeie winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Malie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 67 Kenneth Kaunda Road, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink @ The Villa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Kenneth Kaunda Road, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang