003 Gulmarn Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Dock Road, 003 Gulmarn Apartment, V & A Residential Marina,, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
003 Gulmarn Apartment is in die hartjie van die suksesvolste waterfront-ontwikkeling ter wêreld, die V&A Waterfront, geleë. Hierdie selfsorgwoonstel maak voorsiening vir vakansiegangers en sakereisigers.
Hierdie pragtige ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en luike om dit van die res van die woonstel te skei. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 Dock Road, 003 Gulmarn Apartment, V & A Residential Marina,, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink 003 Gulmarn Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Dock Road, 003 Gulmarn Apartment, V & A Residential Marina,, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang