Successfully reported
+12

01 Apartment Westpoint

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Grayston Drive, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
  • Vanaf R1 275 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

01 Apartment Westpoint is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Westpoint-woonstelkompleks met 24 uur-toegangsbeheer in Sandton. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamer maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike verhitte swembad, gasbraaigeriewe, tuin en gimnasium wat gaste kan gebruik. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar. Die woonstel is gerieflik naby Sandton City, Nelson Mandela-plein, die Gautreinstasie en die Sandton-konvensiesentrum geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 89 Grayston Drive, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 275
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 275
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Grayston Drive, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00730aec698b4328b6407ad981bcb6b06d4ac00b178b4f1f0a26672c34be84753393bb4e7e41eb2a1c011fa9f474c62a1d8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag (plek vir 4) 89 Grayston Drive Morningside 2057 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.098941386921 28.054508480984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang