1 Bronze Beach
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1 Bronze Beach is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie eenheid 'n see-uitsig het en na die tuin oopmaak.
Hierdie woonstel kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Deur die skuifdeure is 'n oordekte patio met 'n buite-eetkamertafel en braaigeriewe, wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 234
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1 Bronze Beach het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang