Successfully reported
+23

1 Concord Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Church Street, Corner of Church and Ryneveldt Street, Stellenbosch, 5788, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1 Concord Apartment is 'n selfsorgwoonstel tussen koffiewinkels, winkels en restaurante in Stellenbosch se middedorp.

Die ateljeewoonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, Nespress-masjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n lessenaar en 'n stoel.

Die eenheid is op die eerste verdieping en word met 270 grade-glas omring. Jy kyk reg op die eikebome wat Kerkstraat omsoom - dis die naaste wat jy aan 'n boomhuis sal kom. Daar is 'n veilige parkeerplek op die perseel.

Verder is daar 'n koffiewinkel op die onderste verdieping en kroeë, restaurante en plaaslike winkels is binne stapafstand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Daniel O
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal en naby alles waar jy wil wees. Baie lekker gebly. Ligging is fantasties en die woonstel het geen tekort aan natuurlike lig gehad nie en is b...
Sien meer
Mei 2025
Neil D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf in Stellenbosch. Die woonstel is perfek geleë om Stellenbosch per voet te verken. Die verblyf is netjies en goed toegerus. Ons het...
Sien meer
Mrt 2025
Bernie T
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n wonderlike 3-dea, net wat ons nodig gehad het! Ja, baie lekker gevoel asof ek in my eie huis was. Hou van die privaatheid.
Jan 2024
Nonzwakazi A
4.4
Very good. Very good. Central location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Kirne V
Saam met lewensmaat
4.4
Merk asb parkering dit veroorsaak ongemak. Hangers in die kas sal gaaf wees. Heerlik gekuier, baie sentraal. Weeksaande heerlik, naweekaande vol stude...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 45 Church Street, Corner of Church and Ryneveldt Street, Stellenbosch, 5788, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 Concord Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Church Street, Corner of Church and Ryneveldt Street, Stellenbosch, 5788, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5de1bc55a540ee72a10deb1588ca0130fdf722d439c69da3a79e45767b1bee2f2191a880444515ab4450ec72815e47180e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 45 Church Street Corner of Church and Ryneveldt Street 5788 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937903019402 18.863179542208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang