Successfully reported
+25

Kusweg Oos 1

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kusweg Oos Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 501 R2 251 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Kusweg Oos 1 is 'n vakansiehuis geleë in die kusdorpie Struisbaai in die Overbergstreek en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende aangesien die ligging van hierdie huis binne stapafstand van die strand en die hawe is.

Dié huis kan tot 11 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede en derde slaapkamers het ook elkeen 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n driestapelbed het asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Bad en 'n stort is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die hoofleefarea sluit 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-poort. Gaste moet net hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die braaigeriewe is buite op die gras beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

5

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Tripelstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Kusweg Oos Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kusweg Oos 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 501
R 2 501 R 2 251
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 501
R 2 501 R 2 251
per nag (plek vir 11)
Vanaf R2 501
R 2 501 R 2 251
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kusweg Oos Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA040ee46d9b0ed901a54c065b444b8945878e7ac173acc8c1c45db96e7a7e738a560e55131790926b838f2330e4eedf97baf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 501 nouVanaf R2 251 per nag (plek vir 11) 1 5 1 5 1 Kusweg Oos Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802435329149 20.057887635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang