Successfully reported
+14

1 New Kings at the Majestic Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, New Kings Majestic Village 1, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die 1 New Kings at the Majestic Village is in die Majestic Village geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 2 mense, en is stapafstand vanaf die Kalkbaai-hawe.

Die luukse woonstel het 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, sowel as 'n mikrogolfoond, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV en gaste het toegang tot hul eie stroomrekeninge. Die woonstel het onbeperkte Wi-Fi.

Gaste kan in die lieflike agterplaas ontspan, en 'n parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Gaste sal eksklusiewe gebruik van die swembad en die gimnasium hê, en kan bederf word met behandelings by The Majestic Spa. The Majestic Village het 'n 24-uur-sekuriteitstelsel. Die Majestic Village het 'n rugsteunkragopwekker sodat gaste nie deur beurtkrag tydens hul verblyf geraak word nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 128

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 124 Main Road, New Kings Majestic Village 1, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 New Kings at the Majestic Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, New Kings Majestic Village 1, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89c964ddc1054fa7e4a2fe74b278772c27800147ad20b5fc86ce4f4041780a21a2c437c84744ba69fa7cf3ce2fa46449a3fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 124 Main Road New Kings Majestic Village 1 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.126936342267 18.448454169905
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang