1 Nine 1
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 30 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 191 High Ridge Road, Athlone, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 854R2 141 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
1 Nine 1 bied 'n rustige en stylvolle ervaring in 'n sentraal geleë gesinshuis met 'n lieflike see-uitsig noord van Durban waar gaste in die pragtige tuin kan ontspan en Durban se sonskyn geniet.
Die moderne verblyf is ideaal vir gesinne en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 'n stort in die derde badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. 'n Lessenaar en WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n Weber-braai. Aan die ander kant van die huis is daar 'n tweede onderdakstoep met meubels en 'n see-uitsig.
Hierdie verblyf is naby sportstadions en Umhlanga.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Shelley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 191 High Ridge Road, Athlone, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1 Nine 1 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 191 High Ridge Road, Athlone, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang