Successfully reported
+62

1 Nine 1

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 30 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 191 High Ridge Road, Athlone, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 854 R2 141 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1 Nine 1 bied 'n vars, rustige en stylvolle ervaring in 'n sentraal geleë gesinshuis met lieflike see-uitsigte noord van Durban. Ontspan en laat die kinders in die perfek versorgde tuin speel terwyl jy die Durbanse sonskyn geniet.

Hierdie moderne verblyf is perfek vir gesinne. Dit het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 'n stort beskikbaar in die derde badkamer. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Daar is gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV in die sitarea. Vir diegene wat wil werk, is 'n lessenaar en WiFi beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n Weber-braaier. Aan die ander kant van die huis is daar 'n tweede onderdakstoep met meubels en 'n see-uitsig.

Met al die groot sportstadions aan die dorp se kant en Umhlanga aan die ander kant, is hierdie pragtige huis die perfek geplaasde verblyf vir 'n Durban-wegbreek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Zama A M
Gesin met tieners
5.0
Beautiful stay. We had an absolutely amazing stay! This accommodation is so beautiful, spacious, of good quality, modern interior and v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Lene' M
Gesin met klein kinders
5.0
Huislik! Sal definitief aanbeveel!
Sep 2025
Makanaka M
Gesin met klein kinders
5.0
The place is comfortable, clean, and fully equipped with all the everyday essentials. Our stay was relaxing, and it truly felt like hom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Adhika C
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent, perfect accommodation away from home. My family loved their stay and look forward to another visit very soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Asisipho F
Saam met vriende
5.0
I loved everything about 1Nine 1. The accommodation was perfect. In fact, everything was perfect! I enjoyed my stay at 1Nine 1. The own...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 191 High Ridge Road, Athlone, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1 Nine 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 854
R 2 854 R 2 141
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 854
R 2 854 R 2 141
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 854
R 2 854 R 2 141
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 191 High Ridge Road, Athlone, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a8de1ec7fc7db98e783eaf056f6bb70d6cf9c270c04f9fe63d3a1d38b1894e264ceaf0ec4ff7b1b845058eb4c41baf3f995?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 854 nouVanaf R2 141 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 191 High Ridge Road Athlone 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8019338 31.0292686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang