Successfully reported
+10

1 On Fairway

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Dersley Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1 On Fairway is 'n ruim ateljee met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van van Bayswater, Bloemfontein. Dis die ideale keuse vir sakereisigers aangesien die woonstel nie deur beurtkrag geraak word nie te danke aan sonpanele.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met wit linne sowel as genoeg spasie in die kaste. Daar is 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Badhanddoeke word voorsien.

Verder is daar 'n koffiestasie met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tee- en koffieskinkbord. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar en gratis WiFi.

Veilige, beskutte parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die woonstel is naby aan die R700 en talle restaurante en winkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Verfrissend, sal definitief weer kom oorslaap. Heerlik verfrissend na die lang reis. Gasvrou baie vriendelik. Alles netjies en skoon.
Okt 2025
Marjolein W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit was lekker. Die gordyne was net dun gewees, so die kamer was baie lig gewees deur die loop van die aand terwyl ons geslaap het. Sal b...
Sien meer
Mei 2025
Bertus N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer gebruikmaak van die akkommodasie. Ons het veilig gevoel en die akkommodasie was uiters netjies, skoon en modern.
Aug 2024
Ca M
5.0
Baie tevrede. Baie lekker gebly, skoon, baie netjies.
Apr 2024
Michael G
Saam met lewensmaat
4.4
Nice, clean and spacious, well equipped. Perfect for a stopover.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Matt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 36 Dersley Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 1 On Fairway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Dersley Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA622e6687287c3eaa2af963ccfcb018ebe0ea24796d332046f118ddc840a9f4d06a6889f461940ebd421364b709bfbd4bdb08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 36 Dersley Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.079662656875 26.234909088909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang