Successfully reported
+10

1 On Fairway

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Dersley Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1 On Fairway is 'n ruim oornagateljee met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in die hartjie van Bayswater, Bloemfontein geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir korporatiewe reisigers aangesien hierdie woonstel nie beurtkrag ervaar nie omdat dit deur sonpanele aangedryf word.

Hierdie oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en het 'n koningingrootte-bed met kraakvars wit linne asook baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, dubbelwasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Badhanddoeke word ook vir gaste voorsien.

Verder is daar 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond asook 'n tee- en koffieskinkbord. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi in die eenheid beskikbaar. 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die ligging van hierdie eiendom is binne maklike bereik van die R700 asook talle winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Verfrissend, sal definitief weer kom oorslaap. Heerlik verfrissend na die lang reis. Gasvrou baie vriendelik. Alles netjies en skoon.
Okt 2025
Marjolein W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit was lekker. Die gordyne was net dun gewees, so die kamer was baie lig gewees deur die loop van die aand terwyl ons geslaap het. Sal b...
Sien meer
Mei 2025
Bertus N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer gebruikmaak van die akkommodasie. Ons het veilig gevoel en die akkommodasie was uiters netjies, skoon en modern.
Aug 2024
Ca M
5.0
Baie tevrede. Baie lekker gebly, skoon, baie netjies.
Apr 2024
Michael G
Saam met lewensmaat
4.4
Nice, clean and spacious, well equipped. Perfect for a stopover.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Matt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 36 Dersley Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 1 On Fairway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Dersley Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA622e6687287c3eaa2af963ccfcb018ebe0ea24796d332046f118ddc840a9f4d06a6889f461940ebd421364b709bfbd4bdb08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 36 Dersley Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.079662656875 26.234909088909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang