Successfully reported

1 On-Scott Garden Suites

Gastehuis
Tuin Suite 3
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie moderne, lugversorgde tuinsuite is heerlik ruim met twee aparte beddens. Privaat tuiningang en kombuisie om ligte maaltye voor te berei. Stort en-suite, gemeubileer met 'n dubbel- en enkelbed, perfek vir die korporatiewe mark en toeriste. Slim-TV met Netflix en sekere DStv-kanale en gratis vesel-Wi-Fi is beskikbaar. Elektriese komberse word gedurende die wintermaande voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binne die eenhede.

Troeteldiere word toegelaat en is welkom indien vooraf gereël en 'n skoonmaakfooi van R75 is van toepassing op alle troeteldiere. Katte kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Ontbyt of ontbytpakkies kan teen 'n ekstra koste voor 15:00 by die eiendom bespreek word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin Suite 2
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die suite het sy eie privaat ingang, lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die suite het 'n kombuisie. Die suite het ook 'n slim-TV met Netflix, YouTube en sekere DStv-kanale, asook gratis WiFi. Elektriese komberse word gedurende die wintermaande voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Hele eenheid
Kombuisie
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in
Stroomdienste
Netflix
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Omsetter, Herlaaibare gloeilampe, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep
Haardroër
Buitelug
Braai
Vuurput
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Braai
Basiese kook-benodighede
Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Omsetter, Herlaaibare gloeilampe, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Rookalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binne die eenhede.

Troeteldiere word toegelaat en is welkom indien vooraf gereël en 'n skoonmaakfooi van R75 is van toepassing op alle troeteldiere. Katte kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Ontbyt of ontbytpakkies kan teen 'n ekstra koste voor 15:00 by die eiendom bespreek word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin Suite 1
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die suite het lugversorging, sy eie privaat ingang met 'n koningingrootte-bed, blokkeergordyne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slim-TV met Netflix, YouTube en basiese DStv-kanale is beskikbaar. Daar is gratis WiFi. Die suite het ook 'n induksiestoof, braaipan, broodrooster, mikrogolfoond en ketel om ligte maaltye voor te berei. 'n Privaat braai-area is in die tuin beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Netflix
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 2
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Rookalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binne die eenhede.

Troeteldiere word toegelaat en is welkom indien vooraf gereël en 'n skoonmaakfooi van R75 is van toepassing op alle troeteldiere. Katte kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Ontbyt of ontbytpakkies kan teen 'n ekstra koste voor 15:00 by die eiendom bespreek word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin Suite 4
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n stort in die kamer met 'n aparte toilet. Daar is 'n kombuisie en 'n privaat ingang. Gaste het ook toegang tot 'n slim-TV met DStv en Netflix, asook gratis WiFi. Elektriese komberse word gedurende die wintermaande voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binne die eenhede.

Troeteldiere word toegelaat en is welkom indien vooraf gereël en 'n skoonmaakfooi van R75 is van toepassing op alle troeteldiere. Katte kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Ontbyt of ontbytpakkies kan teen 'n ekstra koste voor 15:00 by die eiendom bespreek word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Scott Street, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ab5ad133152b3cc159c16d409bce152717a08073129997a182a404c1ccdd6a0bfd8d1e7114e11a0268c96f11264fc1ef20b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1 Scott Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.729139 25.585556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang