Successfully reported
+14

1 on Titania

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Titania Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1 on Titania is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Bendor Park, Polokwane. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of sakereisigers.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het 2 driekwartbeddens, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die verblyf is naby geriefswinkels, winkelsentrums, restaurante en skole. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Trudie B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gewees. Baie behulpsaam gewees. Baie dankie vir die goeie dienste.
Sep 2025
Anja S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik. Lekker gebly, baie rustige omgewing. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.
Feb 2025
Alletta S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangenaam. Baie aangenaam, veilige plek en baie skoon en netjies.
Apr 2024
Tobie V
5.0
Baie gerieflik. Sal weer hier oorbly saam die gesin.
Mrt 2024
Daleen R
Gesin met tieners
4.2
Privaat, netjies en vriendelik. Linda het al die reëlings vinnig en doelgerig met ons getref. Sy was so gaaf om die beurtkrag skedule elke dag deur te...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Titania Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink 1 on Titania het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Titania Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c78c8b45a7a9b959e8dc23907ad6c070c2a38944bc031692ed01e36e16dc456f8b26ddc0c0c50c62030b378d7c587421ed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Titania Street Bendor Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.89832149488 29.480030000694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang