Successfully reported
+14

1 on Titania

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Titania Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1 on Titania is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Bendor Park, Polokwane, ideaal vir 'n klein gesin of sakereisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die leefarea het 2 driekwartbeddens, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gemaklike rusbanke. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die ligging van hierdie eenheid is naby geriefswinkels, winkelsentrums, restaurante en skole. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Trudie B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gewees. Baie behulpsaam gewees. Baie dankie vir die goeie dienste.
Sep 2025
Anja S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik. Lekker gebly, baie rustige omgewing. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.
Feb 2025
Alletta S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangenaam. Baie aangenaam, veilige plek en baie skoon en netjies.
Apr 2024
Tobie V
5.0
Baie gerieflik. Sal weer hier oorbly saam die gesin.
Mrt 2024
Daleen R
Gesin met tieners
4.2
Privaat, netjies en vriendelik. Linda het al die reëlings vinnig en doelgerig met ons getref. Sy was so gaaf om die beurtkrag skedule elke dag deur te...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Titania Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink 1 on Titania het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Titania Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c78c8b45a7a9b959e8dc23907ad6c070c2a38944bc031692ed01e36e16dc456f8b26ddc0c0c50c62030b378d7c587421ed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Titania Street Bendor Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.89832149488 29.480030000694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang