Successfully reported
+28

Unit 1 @ Springvale Complex

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Springvale Place, Unit 1 Springvale Complex, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 125 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Unit 1 @ Springvale Complex is 'n pragtige selfsorg-eenheid in die kusdorpie Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige strand-ontvlugting.

Dié dubbelverdiepinghuis kan tot 4 volwassenes en 4 kinders in 4 slaapkamers en 3 badkamers akkommodeer. Die eerste slaapkamer is op die grondvloer geleë en is ingerig met 2 enkelbeddens. Die ander drie slaapkamers is almal op die eerste verdieping geleë en het toegang tot 'n balkon wat oor die swembad uitkyk. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met dubbelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer ingerig is met 2 enkelbeddens wat net vir kinders is. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, stort wat oor die bad vasgemaak is, wasbak en toilet, terwyl die derde badkamer slegs 'n stort bevat. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n leefarea, kombuis en eetkamer in. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met DStv, strea, uit eie rekening, en 'n etenstafel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die huis sluit ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die sitkamer maak oop op 'n stoep wat met buitemeubels en 'n braai ingerig is. Toegang tot beperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n motorhuis met een bykomende oop parkeerplek. Hierdie eiendom is naby die strand asook verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 Springvale Place, Unit 1 Springvale Complex, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 125
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 125
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 125
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Springvale Place, Unit 1 Springvale Complex, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf690fa351f019c99b295a9c51a3a68d045b59f851f6edc858b12070e262c1b007621daf6c44da0c377a23e78bb256bef1b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 3 Springvale Place Unit 1 Springvale Complex 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.285226285368 31.438568277177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang