Successfully reported
+29

1 Waterkant Luxury

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Waterkant Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 142 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Waterkant Luxury is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat in De Kelders geleë is en met 'n see- en berguitsig spog. Dit is net 'n entjie vanaf die strand en die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV met Apple TV+, Netflix, Amazon Prime Video. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n werkspasie.

Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Die stoep het stapeldeure wat na 'n houtdek lei. Die huis het 'n agtertuin, sekuriteitskameras buite en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 48

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 1 Waterkant Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 Waterkant Luxury het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 142
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 142
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 142
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Waterkant Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68570b6dbca3eb5185189d7cf2b78119f6a5aa0d6a87024350a88fc355e9770540822f49fc0ddff349fe6b43edb239f240d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 142 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 1 Waterkant Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.568159612974 19.353504627943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang