Successfully reported
+31

10 Elizabeth Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Mushroom Road, Midrand, 1684, Gauteng
  • Vanaf R1 313 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

10 Elizabeth Place is in Carlswald, 'n voorstad van Midrand, geleë. Dit is 'n tuiste weg van die huis, ideaal vir 'n wegbreek of sakereis.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, en die tweede badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, wasmasjien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering. Bykomende geriewe in die kompleks sluit in braaigeriewe, 'n speelpark vir kinders en 'n swembad.

Die woonstel is gerieflik geleë naby die Mall of Africa, Carlswald Lifestyle Centre, Gallagher Convention Centre en Altron Conference Centre. Die naaste lughawe is OR Tambo Internasionale Lughawe, ongeveer 34 km weg, en die kompleks bied maklike toegang tot die N1-snelweg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ziphozonke Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Mushroom Road, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink 10 Elizabeth Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 313
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 313
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 313
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Mushroom Road, Midrand, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e80b5c8c75b05b626562fe062665ae670ec41e50a23e3507cee309878b1e6ae16261f1f03f259c5817051ec5ce84a8e54bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 313 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 1 Mushroom Road Midrand 1684 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.005590284362 28.083895167459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang