10 Hyacinth Lane Arbour
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ansius Lategan Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
-
POA
Beskrywing
10 Hyacinth Lane Arbour is geleë in 'n veilige kompleks in George, 'n dorp langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, met slaapplek vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 'n enkelbed ingerig is. Die eerste gastebadkamer is ingerig met 'n bad, en die tweede het slegs 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n ontbyttoonbank, 'n kaggel en 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, koffiemasjien en mikrogolfoond.
Gaste kan in die tuin ontspan en het toegang tot braaigeriewe. Bykomende gemeenskaplike geriewe sluit 'n swembad en 'n paddlebaan in. Die kompleks is naby die George Gholfbaan en Fancourt geleë, en slegs 5 minute se ry vanaf die middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esme Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 34
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Ansius Lategan Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ansius Lategan Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang