10 Mount Champagne Resort
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Champagne Resort, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
10 Mount Champagne Resort is geleë binne Mount Champagne Resort in die Champagne-vallei en bied gehalte-akkommodasie vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 8 gaste, insluitend kinders. Op die grondvloer het een slaapkamer 'n dubbelbed en 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en gaste in hierdie kamer deel toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Op die boonste verdieping het die derde en vierde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed. Een kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, terwyl die ander 'n badkamer met 'n stort het.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Alle gaste het toegang tot gratis WiFi. Die eetarea lei na 'n lieflike oordekte braai-area.
Die oord bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelgrond vir kinders, 'n tennisbaan, kano's en toegang tot verskeie staproetes. Aangrensend is die wêreldbekende Drakensberg Seunskoor, wat elke Woensdag gedurende skoolkwartale optree. Die restaurant en geriewe van Dragon Peak Resort is ook naby.
Gaste het veilige parkering op die perseel. Heerlike braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Naby is gholfbane, restaurante, 'n mini-supermark, dagspa's en 'n brouery. Dit is 'n wonderlike wegbreekbestemming met baie aktiwiteite vir jonk en oud, insluitend perdry, abseil, helikoptervlugte, staproetes, voëlkyk, Drakensberg-boomtoere, ziplining, visvang en nog baie meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mount Champagne Resort, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 10 Mount Champagne Resort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Champagne Resort, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang