10 on Aquavista
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 10 Aquavista Crescent, Colchester, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
10 on Aquavista bied gerieflike selfsorgverblyf aan die oewer van die Sondagsrivier in Colchester, net 4,6 km vanaf die ingang na die Addo Olifant Nasionale Park. Verblyf wat na die rivier kyk by 10 on Aquavista word aangebied in 'n smaakvol gemeubileerde villa, kothuis en woonstel. Die eiendom het hernuwingsenergie geïnstalleer in geval van beurtkrag.
Die villa beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die villa het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor buitebraaigeriewe, 'n Jacuzzi, WiFi en 'n TV. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en slaapbanke in die gemeenskaplike leefarea vir bykomende gaste. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en is toegerus met WiFi en 'n TV. Die woonstel is oopplan met 'n slaapkamerarea, 'n badkamer en 'n kombuisie. Gaste het toegang tot parkeerplek.
Sundays River Adventures bied 'n verskeidenheid doendinge, soos Addo-safari's, bootvaarte, kanovaart en sandplankry. Die naaste lughawe is Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, wat 44 km ver geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 10 Aquavista Crescent, Colchester, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 10 on Aquavista het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 10 Aquavista Crescent, Colchester, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang