Successfully reported
+13

10 on Sysie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Sysie Avenue, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

10 on Sysie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis sentraal geleë in Sedgefield sowat 500 m vanaf die strandmeer, en 1,5 km vanaf die riviermond die hoofstrand en verskeie restaurante.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. In 'n aparte opwaskamer is daar 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Daar is ook 'n eetarea wat verder strek na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot komplimentêre WiFi.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 10 Sysie Avenue, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Sysie Avenue, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc71fa537ad17709706cc9b4310b0c8989756a5f75324b3784dc7bcb3e966f175e20da8cf39842dafb8c4065449b4dbeeb70d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 10 Sysie Avenue Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.016092233353 22.804014945369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang