Marina Beach Family Holiday Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Putty Road, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Marina Beach Family Holiday Home is 'n selfsorghuis wat gemaklike akkommodasie in Marina Beach bied. Die eiendom is binne maklike bereik van die hoofstrand by Southbroom en San Lameer Gholflandgoedere.
Hierdie huis met 3 slaapkamers bied slaapplek vir 6 gaste en is aan die einde van 'n steil oprit geleë wat deur bosveld kronkel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die leefarea het 'n TV sowel as gemaklike sitplek en maak oop na 'n patio met braaigeriewe en gedeeltelike uitsigte oor die see.
Gaste kry toegang tot gratis WiFi en veilige parkering op die perseel. Die eiendom spog met sonkrag en 'n boorgat met watertenks, met gefiltreerde water in die geval van krag- of wateronderbrekings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Putty Road, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Marina Beach Family Holiday Home het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Putty Road, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang