100 Vyfer Guesthouse
Beskrywing
Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n gemaklike rusbank, TV en 'n etenstafel. Gratis is beskikbaar. Daar is 'n privaat balkon met 'n buite-etenstafel en 'n uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 100 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang