Successfully reported

1000 Dae Damhuisie

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Lizelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker gekuier en vis gevang. Dit was 'n baie rustige naweek weg van die gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
1000 Dae Damhuisie
Baie, baie dankie Lizelle vir julle mooi resensie en julle pragtige fotos. Altyd lekker om ons Damhuisie met gaste soos julle te kan deel. Bly julle het dit by ons geniet. Kom kuier gerus weer!

Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome stay with lovely bass fishing waters. We had a fantastic stay and caught many bass. It is ideal for the bass enthusiast wanting to fish a private dam in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
1000 Dae Damhuisie
Hello Chris, thank you very much for your positive review. Glad you enjoyed the Dam House. It's always nice to share Dam House with guests like you! Hope to see you again soon.

Xander R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Gesellig en natuurskoon. Ons het dit baie geniet! Rustigheid by die dam en wat 'n manier om Pongola te ervaar. Lekker visgevang, gebraai en wat 'n mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2025

Tustig. Baie lekker gebly, sal aanbeveel as jy van die natuur hou.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Carina
1000 Dae Damhuisie
Goeie middag Eddie, dankie vir jou resensie. Ons voel ons het regtig uit ons pad gegaan vir julle. Ons het ekstra dinge gedoen wat ons nie eers adverteer nie, asook onverskoning gevra oor ons onder personeel was oor feestyd. Ek is baie jammer julle het so gevoel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63a7479e76a26826f29c90f3f2524c87579874e7d061a161056496cd8851902949ac5edab1da29a632b82b0712ca033de250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Naude Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.430501944897 31.667848117472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang