Successfully reported

1002 Oyster Schelles

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Karin K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Fantastiese eenheid. Goeie dag. Ons het baie lekker gebly. Dis mooi, veilig en baie netjies. Dis ons 3de keer. Ek wil net onder julle aandag bring sodat julle die eienaar in kennis kan stel dat die lig op die stoep buite werking is en dan moet hulle net kyk na die stort deur ek dink die hengsels op die deure sak. Die woonstel word goed nagekyk en is altyd netjies en skoon. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa L
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Wonderlik. Baie skoon en netjies en naby restaurante en winkels. Vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Everything was on top. We will be back soon. We stayed very well, we enjoyed, the apartment is very nice and clean, everything you need is available, all equipment, the view is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlike rus in volkome luuksheid. Dit was 'n wonderlike vakansie. Uitstekende ligging met pragtige see-uitsig. Nooit eers geweet daar was 'n kragonderbreking tot ons uitgegaan het en gesien het al die verkeersligte werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunita S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Truly amazed by this apartment. It was awesome. Absolutely enjoyable. Apartment well resourced with breathtaking views and amenities are in pristine condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustigheid. Pragtige plek, baie netjies en skoon. Goeie veiligheid en baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Precious M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Perfect accommodation. I truly enjoyed my stay at 1002 Yester Schelles and will most definitely use them again. Everything was on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Awesome. Stunning view and stunning apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Fantasties. Dit was baie lekker, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Sentraal, veilig en rustig. Die foto's is die ware weergawe van die plekkie. Pragtige see-uitsig. Goed toegerus. Vriendelike diens. Veilig en sentraal geleë. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 120

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07f83e00641b06b3ac000a27f801b7481fded8ad342d582cbc68de0690f69701c6f0bced4781e1ef495bb548e809aac9dd0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2 Lighthouse Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.728643335104 31.086046912689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang