Successfully reported
+19

1002 Oyster Schelles

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1002 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel op die tiende verdieping wat in die veilige Oyster Schelles-kompleks in Umhlanga Rocks geleë is. Die Oyster Schelles-kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe by albei swembaddens, en aangewese piekniekareas in die gemeenskaplike tuine.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is lugversorging in die slaapkamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sitkamer het deure wat oopmaak na 'n groot onderdakbalkon met buite-eetmeubels, en lieflike see-uitsigte wat uitkyk oor die Oyster Pearl- en North Shore-woonstelle. Daar is direkte toegang tot die strand vanaf die eiendom. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karin K
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese eenheid. Goeie dag. Ons het baie lekker gebly. Dis mooi, veilig en baie netjies. Dis ons 3de keer. Ek wil net onder julle aandag bring sod...
Sien meer
Mei 2025
Lisa L
5.0
Wonderlik. Baie skoon en netjies en naby restaurante en winkels. Vriendelike diens ontvang.
Feb 2025
Thandi M
Saam met vriende
5.0
Everything was on top. We will be back soon. We stayed very well, we enjoyed, the apartment is very nice and clean, everything you need...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jj J
Gesin met tieners
5.0
Heerlike rus in volkome luuksheid. Dit was 'n wonderlike vakansie. Uitstekende ligging met pragtige see-uitsig. Nooit eers geweet daar was 'n kragonde...
Sien meer
Jan 2025
Karin K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid. Pragtige plek, baie netjies en skoon. Goeie veiligheid en baie sentraal geleë.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 119

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1002 Oyster Schelles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07f83e00641b06b3ac000a27f801b7481fded8ad342d582cbc68de0690f69701c6f0bced4781e1ef495bb548e809aac9dd0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2 Lighthouse Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.728643335104 31.086046912689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang