1003 Golden Sands
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Snell Parade, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1003 Golden Sands is in North Beach in Durban geleë en is 'n pragtige ateljeewoonstel wat oor die strandfront en promenade uitkyk. Dit is die ideale bestemming vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek binne maklike bereik van die strand en geriewe.
Dié smaakvol gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n toonbank met kroegstoele wat oor die see uitkyk. Boonop word gaste van komplimentêre WiFi voorsien.
Die area spog met 'n verskeidenheid restaurante waar gaste kan eet, terwyl vermaaklikheidsopsies uShaka Marine World, Sun Coast Casino, historiese terreine en die pragtige strande insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 95 Snell Parade, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1003 Golden Sands het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Snell Parade, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang