Successfully reported

102 on Main Apartment

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizell L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Dit was ok. Ek kla nie altyd nie, maar daar was geen toiletpapier, kan nie tamatie sny met 'n tafelmes nie. Geen vadoeke. Wasbak was verstop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Stephane
102 on Main Apartment
Dankie dat u by 102 on Main Apartment oornag het. Ons is jammer dat u ervaring nie heeltemal aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons wil net bevestig dat toiletpapier en vaatdoeke voorsien word, soos ook tydens u verblyf. Omdat dit ’n selfsorg eenheid is, word daar aanvanklik een rol toiletpapier voorsien, en gaste word vriendelik versoek om verdere benodigdhede self aan te koop. Die kombuis is toegerus met die nodige basiese items, en ons sal voortgaan om te verseker dat dit maklik en duidelik toeganklik is vir alle gaste. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee, en sal dit gebruik om ons diens en kommunikasie verder te verbeter.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Main Road, Sonring, Striusbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c3342656a749ccfe9cc167980e8c73de99df1ac1173bbd69cd151a10a84481d65bdb1533c4b3a830ff473baf5e76006a909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 102 Main Road Sonring 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8012911 20.0551674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang