102 The Spinnaker
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 180 Mahatma Ghandi Road, 102 The Spinnaker, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
102 The Spinnaker is 'n selfsorgwoonstel in die Spinnaker-gebou in Point Waterfront. Die woonstel is op die tiende verdieping geleë en spog met pragtige uitsigte oor die see, hawe en stad.
Die smaakvol gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer deel. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n lugversorger. Die leefarea maak oop op 'n omheinde balkon waar gaste ekstra sitplek en 'n etenstafel sal vind.
Gaste kry gratis WiFi. Die gebou het 24 uur-sekuriteit, beheerde toegang en 'n veilige parkeerplek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 180 Mahatma Ghandi Road, 102 The Spinnaker, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 180 Mahatma Ghandi Road, 102 The Spinnaker, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang