Successfully reported
+27

103 Juanita

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Duke Road, Unit 103, Juanita, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

103 Juanita is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou is op die strandfront geleë, wat strek vanaf Margate se hoofstrand tot by Lucien-strand. Die kompleks het 'n hek wat direk na die strand lei.

Dié woonstel met slaapplek vir ses is smaakvol gemeubileer en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers en 'n derde gesinsbadkamer. wat toegerus is met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n bad in die hoofslaapkamer en suite.

Die woonstel het 'n nuwe volledig toegeruste kombuis en die oopplan-leefarea bied 'n TV met sekere kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gasbraai-fasiliteit en lieflike see-uitsigte.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braai-areas, 'n swembad en die hysbak. Daar is 2 parkeerplekke in die ondergrondse motorhuis wat aan hierdie woonstel toegewys is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 5 Duke Road, Unit 103, Juanita, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 103 Juanita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Duke Road, Unit 103, Juanita, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74a518f9ad453ecda44a7d3e8c71fdae9d3f2de46550e442fd3daefa046b6ac69d668e1e3012f080b2cccce7aad2d572bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 5 Duke Road Unit 103, Juanita 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.858091299391 30.374775947885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang