103 on Helene
- 
            
            
                Kapasiteit: 4 persone
                                                        
                                            
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 103 Helene Steyn Drive, Stilbaai East, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            103 on Helen is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Stilbaai-Oos geleë is. Hierdie bekoorlike see-eenheid is oorkant die strand  en perfek vir 'n gesinswegbreek.
Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die sitarea 'n slaapbank vir 2 kinders het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, lugbraaier, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met 'n die volle DStv-pakket en daar is toegang tot gratis WiFi.
Buite is daar 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Stilbaai is vir sy goue strande bekend en is ideaal vir stappers, natuurliefhebbers, watersportentoesiaste en voëlkykers.
        
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dirk Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 103 Helene Steyn Drive, Stilbaai East, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink 103 on Helene het ’n uitstekende ligging
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 4 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 103 Helene Steyn Drive, Stilbaai East, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang