Successfully reported
+35

105 on 9th Street - V2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 9th street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 440 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

105 on 9th Street - V2 is 'n smaakvol versierde dubbelverdieping-vakansievilla in Voëlklip, Hermanus, en dit spog met 'n pragtige uitsig vanaf die balkon. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende op soek na gerieflike verblyf met moderne afwerkings.

Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Albei kamers het 'n balkon met 'n pragtige berguitsig. Die derde badkamer is ook op die boonste verdieping en het 'n stort. Daar is 'n leefarea met 'n see-uitsig, 'n sitkamerstel, platskerm-TV en 'n pooltafel. Daar is ook 'n etenstafel met stoele.

Die derde en vierde slaapkamers is op die onderste verdieping en het albei 'n koningingrootte-bed. Die vierde badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel, platskerm-TV en 'n kaggel. 'n Skuifdeur lei na die stoep met 'n etenstafel, stoepmeubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n houtdek met 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 105 9th street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 440
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 440
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 7 440
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 9th street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc93f063a79f5fa7f2f18209d6ed0df48c71e5769e4c27d8ea6d3ee5f1c9a1d454f1766837ad081fdc6b317d485cf407665f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 440 per nag (plek vir 8) 105 9th street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.408458 19.2798207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang