105 Queens Park
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 20 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 2 persone
 - Geen kinders onder 12
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Queens Park Avenue, Unit 105, Queens Park Studios, Salt River, 7925, Wes-Kaap
 - 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            
R1 695R1 441 per nag (plek vir 2) 
Beskrywing
            105 Queens Park is 'n lieflike selfsorg-vakansieateljee in 'n veilige gebou in die hartjie van Soutrivier. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of alleenreisigers wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié ateljee kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie ateljee het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-Slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. 
Die ligging van hierdie eiendom is naby talle winkels en restaurante. Dit is ook 'n kort entjie se ry vanaf die middedorp en die lewendige V&A Waterfront.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 24 Queens Park Avenue, Unit 105, Queens Park Studios, Salt River, 7925, Wes-Kaap
 - Gaste dink 105 Queens Park het ’n uitstekende ligging
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 2 persone
 - Geen kinders onder 12
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Queens Park Avenue, Unit 105, Queens Park Studios, Salt River, 7925, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang