106 On Heritage Square
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R2 320 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
106 On Heritage Square is 'n kontemporêre selfsorg-ateljee-solderwoonstel wat sentraal geleë is in die veilige Heritage Square-kompleks in Durbanville, ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.
Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die solderslaapkamer is gerieflik ingerig met 2 enkelbeddens, en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die oopplan-sitkamer en -eetarea het 'n koningingrootte-bed en gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n lieflike patio met sitplek buite. 24-uur-sekuriteit op die perseel en kelderparkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou besoek. Gaste kan nabygeleë restaurante, winkelsentrums geniet en die Durbanville-wynroete verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 106 On Heritage Square het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang