108 Terra Mare
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Lagoon Drive, Terra Mare, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
108 Terra Mare bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in die Terra Mare-kompleks in Umhlanga. Die kompleks is 90 meter van die strand af.
Dit beskik oor 3 slaapkamers en het 'n groot balkon. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort en toilet.
Daar is 'n oopplan-sitarea, -eetarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n wasmasjien. Die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 234
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 69 Lagoon Drive, Terra Mare, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 108 Terra Mare het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Lagoon Drive, Terra Mare, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang