Successfully reported
+18

11 Bronze Bay

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

11 Bronze Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga. Gaste kan pragtige see-uitsigte vanaf die balkon geniet.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en toilet. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, leef- en eetkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die oopplan-leefarea lei na die balkon. Die woonstel het ook lugversorging, ideaal vir daardie warm somersdae.

Geen toegewyde parkeerplek of motorhuis is beskikbaar nie.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek, en daar is sekuriteit tussen 18:00 en 06:00 daagliks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariette J
Gesin met tieners
5.0
Netjies, gerieflik en alles wat jy nodig het. Baie gerieflik en naby alles. Alles is daar wat jy nodig het. En die skoonmaker wat elke dag inkom, haar...
Sien meer
Jul 2025
Mooketsi N
Gesin met klein kinders
5.0
It was great, friendly and helpful staff. Fabulous, the place was great, great views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Santonette R
Saam met vriende
5.0
Goed gerus met pragtige see-uitsig. Vir seker. Skuifdeure kort dalk bietjie aandag want dit sukkel om oop of toe te gaan.
Apr 2025
Humairaa K
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was amazing, the perfect location. The walk to the beach was not far, which we loved.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Corine O
Saam met lewensmaat
5.0
Verseker gaan ons weer hier boek. Ons verblyf en vakansie was 'n fees. Pragtige plek en baie gerieflik. Verseker gaan ons weer hier boek. Ons verblyf ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 234

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 11 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHUoDemcVi3NDfcA3LFBRVDSVtigXYual6NYmx8QCIyxw017iw6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719605341207 31.090621495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang