Successfully reported

11 Coral Sands

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sias W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Sal plek hoogs aanbeveel. Baie lekker daar gebly, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Het dit baie geniet. Baie netjies en goed geleë. Het die paar dae baie geniet. Dit het lekker gereën, maar ons was heel gemaklik in die eenheid gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker. Verblyf was regtig baie lekker. Skoon en netjiese plek. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker wegbreek. Alles was perfek. Die eenheid is spoggerig en ons het niks kortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Hierdie was ons 2de keer as gesin en ons het weereens baie lekker gebly. Lekker vakansie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ligging goed geleë. Netjies en skoon. Die ligging is goed geleë. Die eenheid is netjies en skoon met al die geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Very nice apartment, very homey. It felt like home, enough space. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shantal P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

An amazing stay, so well worth it. Truly enjoyed my stay, very comfy and felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie netjiese plekkie. Dit het als vir 'n gerieflike vakansieplek. Dit is naby als geleë. Baie netjies en baie gerieflik. Baie dankie. Ons het sommer baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silindelo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Wonderful place and friendly people, and safety is excellent. Place is very neat and tidy. Keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 177 Scott Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcKNSfmLDseN6pWvYiq8ewprv99pXibxRvIKo99g7dex1Rv2Zt9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 177 Scott Street Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.28210622373 30.756466201327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang